web hosting south africa
Begin Hosting met UniWebServe

::Ek het 'n web blad en ek wil dit skuif
::Ek wil 'n prys op 'n nuwe webwerf hê
web space:: Web hosting vanaf slegs R49 per maand  


 

Suid Afrikaanse web hosting

:: web hosting
:: domein registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge


E-pos Opstel :

Outlook Express

Microsoft Outlook 97

Microsoft Outlook 98

Microsoft Outlook 2000

Microsoft Outlook 2002 - 2006

Microsoft Outlook 2007

Thunderbird

Incredimail




 

Hoe om jou e-pos rekening op te stel in Thunderbird

Hierdie tutoriaal wys jou hoe om Thunderbird op te stel sodat jy jou Uniwebserve
e-posse kan ontvang.

  1. Maak Thunderbird oop

  2. Aan die bokant van die skerm, kliek Tools.

  3. Kies Account Settings.

  4. Kies Add Account (links onder).

  5. Kies Email Account. Kliek Next.

  6. In die Your Name veld, tik jou naam.

  7. In die E-mail Address veld, tik jou e-pos adres. Kliek Next.

  8. In die Account Type menu, kies POP3.

  9. In die Incoming mail server veld, tik mail.yourdomain.co.za. Kliek next.

  10. Jou incoming username is jou VOLLE e-pos adres. Kliek next.

  11. Tik jou volle e-pos adres as die account name. Kliek next.

  12. Bevestig jou rekening besonderhede, kliek dan next.

  13. Kliek Finish

Let wel : As jy probleme het met die stuur van e-posse, probeer 'n ander Uitgaande Server. Die blad verduidelik hoe om vinnig en maklik jou Uitgaande server op te stel.



 
 
 



:: copyright uniwebserve.com 2008 ::
web hosting south africa :: terms