web hosting south africa
Begin Hosting met UniWebServe

::Ek het 'n web blad en ek wil dit skuif
::Ek wil 'n prys op 'n nuwe webwerf hê
web space:: Web hosting vanaf slegs R49 per maand  


 

Suid Afrikaanse web hosting

:: web hosting
:: domein registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge


E-pos Opstel :

Outlook Express

Microsoft Outlook 97

Microsoft Outlook 98

Microsoft Outlook 2000

Microsoft Outlook 2002 - 2006

Microsoft Outlook 2007

Thunderbird

Incredimail

 

Hoe om jou e-pos rekening op te stel in Windows Mail

Ons Windows Mail tutoriaal wys jou hoe om Windows Mail op te stel sodat jy jou e-posse op jou Uniwebserve rekening kan ontvang.  

  1. Maak Windows Mail oop en kies "Tools"

  2. Kies "Accounts" en wanneer die "Internet Accounts" venster verskyn, kliek op "Mail".

  3. Kliek op "Add" en dan op "Email Mail".

  4. Dis sal eers jou "display naam" vra . Dit is wat die ontvanger van jou e-pos in die "Van" boksie sal sien.

  5. Volgende is jou e-pos adres.

  6. Dan is dit jou server informasie. Jou "incoming mail server" is 'n POP3 en sy naam is mail.yourdomain.co.za (Uitgaande is die selfde, of jy kan jou internet konneksie se uitgaande server gebruik bv. smtp.saix.net vir ADSL konneksies in Suid Afrika)

  7. Volgende is jou rekening naam, Gebruik asseblief jou volledige e-pos adres..  Sleutel dan jou wagwoord in.

  8. Kliek op "Finish" en dan "Close".

  9. Nou om jou e-posse te ontvang, kliek "Tools" in die menu, en kliek dan "Send and Receive"


Let wel : As jy probleme het met die stuur van e-posse, probeer 'n ander Uitgaande Server. Die blad verduidelik hoe om vinnig en maklik jou Uitgaande server op te stel.

 

 
 
 



:: copyright uniwebserve.com 2008 ::
web hosting south africa :: terms