| |
Suid Afrikaanse web hosting
:: web hosting
:: domein
registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge
E-pos Opstel :
Outlook Express
Microsoft Outlook 97
Microsoft Outlook 98
Microsoft Outlook 2000
Microsoft Outlook 2002 - 2006
Microsoft Outlook 2007
Thunderbird
Incredimail
|
|

How to set up your email account in Windows Live Mail
Ons Windows Live Mail tutoriaal wys jou hoe om Windows Live Mail op te stel sodat jy jou e-posse op jou Uniwebserve rekening kan ontvang.
-
Maak Windows Live Mail oop en kies "Tools"
-
Kies "Accounts" en wanneer die "Internet Accounts" venster verskyn, kliek op "Mail".
-
Kliek op "Add" en dan op "E-Mail Account ".
-
Tik jou e-pos adres, wagwoord en Naam in. Kies dan "Manually configure server settings for email account".
Kliek NEXT.
-
Volgende is jou server informasie. Dit is 'n POP3 server (Dit is reeds geselekteer). Tik dan jou incoming server name - Dit is mail.yourdomain.co.za (verander "yourdomain" na jou domein naam).
-
Die LOGIN ID is jou volle e-pos adres.
- Die Outgoing Server is jou ISP, bv. smtp.saix.net as jy Telkom ADSL gebruik - Jy kan die volledig lys van uitgaande servers hier sien.
- Kliek "NEXT" en dan "FINISH".
- Om jou e-posse te ontvang , in die Windows Live Mail venstr, Kliek op "Sync" (boonste menu).
Vir meer gedetailleerde instruksies, sien asseblief die Microsoft tutoriaal.
Let wel : As jy probleme het met die stuur van e-posse, probeer 'n ander Uitgaande Server. Die blad verduidelik hoe om vinnig en maklik jou Uitgaande server op te stel.
|