|
SEO Tegnieke
Eenmalige Search Engine Optimasie (SEO)
On jou blad gelys te kry op die search engines om meer besoeke op jou blad te kry, beveel ons aan om 'n eenmalige subnisie te doen op die 5 groot engines wat ons gekies het.
Gids submissie
'n Eenmalige submisie aan 10 geselekteerde gidse sal help om jou blootstelling op die net nog meer te vergroot. Die tipe gids hang af van die aard van jou besigheid.
Koppel Strategie
'n Goeie skakel strategie is die hoeksteen van elke goed gelyste web blad. Ons hanteer beide "on-site" en "off-site" skakels en verseker dat jy slegs skakel met die hoë reputasie web blaaie.
Maandelikse Search Engine Optimasie (aanbeveel)
Ons bied persoonlike strategie search engine optimization planne waar jou meta data en sleutelwoorde op 'n maandelikse basis aangepas word om jou blad goed gelys te kry. Ons gebruik 'n program om te toets hoe jou blad doen op die search engines en kan sodoende vir jou gedetailleerde resultate gee op 'n maandelikse basis.
Betaal-per-kliek veldtog
Dit is die plasing van advertensies langs die soek resultate in engines soos Google. Jy betaal slegs as jou advertensie op gekliek word. Jou advertensie is meestal hoog geplaas op die eerste blad, wat die kans dat iemand op dit gaan kliek soveel groter maak. Met betaal-per-kliekweet jy dat die persoon wat op jou advertensie kliek belangstel in dit wat jy offer, so hy word die belangrikste besoeker. Vir die beste resultate is dit beter dat ons die veldtog vir jou beheer, sodat ons kan seker maak jou advertensie doen op sy beste en dat jy die beste waarde vir geld ontvang uit jou sleutelwoorde (maandelikse kostes is van toepassing).
Ultra Search Engine Optimasie (SEO) Paket
Ons voorsien volledige SEO strategie vir as jy ernstig is om jou blad die beste ranglys resultate te gee. Kontak ons gerus vir 'n gratis assesering van jou SEO vereistes.
Betaal-per-Click versus Search Engine Optimisation?
Wat is die voordele?
E-pos bemarking
Ons hanteer alles van die ontwerp tot die uitvoering. E-pos lyste kan verkry word of kan gebruik word van bronne mees betrokke by die teiken mark. Dit sluit in die deeglike beplanning om nie as spam gesien te word nie.
Gratis Advertering
Daar is baie web blaaie wat gratis advertensie aanbied in ruil vir komissie op enige verkope wat jy doen. Dit is 'n goeie manier om ekstra besigheid te kry.
Betaalde advertering
Ons het 'n paar fantastiese opsies vir betaalde advertensies op betroubare web blaaie, wat jou goeie terugvoer op jou belegging sal gee. As gevolg van die omvang van die advertensie tipes, web blaaie en koste, kwoteer ons op 'n per-advertensie basis.
Web PR / Skryf van artikels
Die skryf en lys van artikels op belangrike gidse is 'n goeie manier om geloofwaardigheid te bou en om een rigting skakels te kry. Kopië van elke artikel kan op jou web blad geplaas word teen geen ekstra koste.
Skryf article: QOA (sluit in voorlegging aan gids diens, sleutelwoord optimasie, navorsing)
Ander metodes vir aanlyn bemarking
Daar is baie ander lae koste metodes om jou beter te lys op die engines. Contact
usKontak ons gerus vir 'n gratis assesering van jou SEO vereistes.
|