| |
Suid Afrikaanse web hosting
:: web hosting
:: domein
registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge
E-pos Opstel :
Outlook Express
Microsoft Outlook 97
Microsoft Outlook 98
Microsoft Outlook 2000
Microsoft Outlook 2002 - 2006
Microsoft Outlook 2007
Thunderbird
Incredimail
|
|

Hoe om jou e-pos rekening op te stel in Outlook Express
Ons Microsoft Outlook Express tutoriaal wys jou hoe om Outlook Express op te stel sodat jy jou e-posse op jou Uniwebserve rekening kan ontvang.
-
Maak Outlook Express oop en kies "Tools".
-
Kies "Accounts" Kliek op mail wanneer die "Internet Accounts" venster verskyn.
-
Kliek op "Add" en dan op "Mail"
-
Dis sal eers jou "display naam" vra . Dit is wat die ontvanger van jou e-pos in die "Van" boksie sal sien.
-
Volgende is jou e-pos adres.
-
Dan is dit jou server informasie. Jou "incoming mail server" is 'n POP3 en sy naam is mail.yourdomain.co.za (Uitgaande is die selfde, of jy kan jou internet konneksie se uitgaande server gebruik bv. smtp.saix.net vir ADSL konneksies in Suid Afrika)
-
Volgende is jou rekening naam, Gebruik asseblief jou volledige e-pos adres.. Sleutel dan jou wagwoord in.
-
Kliek op "Finish" en dan "Close".
-
Nou om jou e-posse te ontvang, kliek "Tools" in die menu, en kliek dan "Send and Receive"
Let wel : As jy probleme het met die stuur van e-posse, probeer 'n ander Uitgaande Server. Die blad verduidelik hoe om vinnig en maklik jou Uitgaande server op te stel.
|