web hosting south africa
Begin Hosting met UniWebServe

::Ek het 'n web blad en ek wil dit skuif
::Ek wil 'n prys op 'n nuwe webwerf hê
web space:: Web hosting vanaf slegs R49 per maand  


 

Suid Afrikaanse web hosting

:: web hosting
:: domein registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge


E-pos Opstel :

Outlook Express

Microsoft Outlook 97

Microsoft Outlook 98

Microsoft Outlook 2000

Microsoft Outlook 2002 - 2006

Microsoft Outlook 2007

Thunderbird

Incredimail

 

Hoe om jou e-pos rekening op te stel in Microsoft Outlook 2007

Ons Microsoft Outlook 2007 tutoriaal wys jou hoe om Outlook 2007 op te stel sodat jy jou e-posse op jou Uniwebserve rekening kan ontvang.

  1. Maak Outlook 2007 oop. As die Account Creation Wizard oop maak, kliek Cancel en gaan terug na die hoof Outlook skerm.

  2. Bo aan die Outlook skerm, kliek Tools.

  3. Kies Account Settings.

  4. Kies E-mail. Kliek New.

  5. Aan die onder kant van die Add New E-mail Account venster, tiek die boks genaamd Manually configure server settings or additional server types. Kliek Next

  6. Kies Internet E-mail. Kliek Next.

  7. In die Your Name veld, tik jou naam.

  8. In die E-mail Address veld, tik jou e-pos adres

  9. In die Account Type menu, kies POP3.

  10. In die Incoming mail server veld, tik mail.yourdomain.co.za

  11. In die Outgoing mail server veld, tik mail.yourdomain.co.za

  12. In die User Name veld, tik jou volle e-pos adres

  13. Tik jou wagwoord , en kliek die boks om dit te onthou

  14. Kliek Next, dan Finish.
Let wel : As jy probleme het met die stuur van e-posse, probeer 'n ander Uitgaande Server. Die blad verduidelik hoe om vinnig en maklik jou Uitgaande server op te stel.

 

 
 
 



:: copyright uniwebserve.com 2008 ::
web hosting south africa :: terms