web hosting south africa
Begin Hosting met UniWebServe

::Ek het 'n web blad en ek wil dit skuif
::Ek wil 'n prys op 'n nuwe webwerf hê
web space:: Web hosting vanaf slegs R49 per maand  


 


Suid Afrikaanse web hosting


:: web hosting
:: domein registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge

Gratis Web Ontwerp :

::Vir nie winsgewende
  organisasies          

::Vir kwalifiserende liefdadigheid

Tutoriale:

::Hoe om jou e-pos rekening
  op te stel.

::Hoe om jou e-pos te backup
::Search Engine Optimisation
::Beskerm jou identiteit aanlyn

Registreer 'n Domein:

::Domein Registrasie
::Kies 'n Domein Naam



  Web Hosting South Africa

Kies 'n goeie domein naam

Die internet groei daagliks, so dis belangrik om 'n goeie web teenwoordigheid te skep om effektief te kam kompeteer. Jou eerste stap is om 'n domein te registreer. Kontak ons sodat ons kan kyk of jou keuse beskikaar is vir registrasie.

'n Domein naam is ssortgelyk aan 'n pos of fisiese adres, behalwe dat dit na jou plek op die internet verwys. Dit bied aanwysings na jou web spasie. Net soos potensële kliënte jou adres nodig het om jou kantore te vind, so het hulle jou domein naam nodig om jou web blad te vind.

Die opsies is onder andere .co.za, .com, .net, .org, .biz en .info. Jy kan 'n kombinasie registreer van die beskikbare domeins bv. 'n .co.za en 'n .com om jou besigheid te beskerm teen kompetisie wat dalk die selfde naam wil regitreer.

Selfs al het jy nog nie 'n web blad nie, kan jy jou domein registreer, sodat jy het wat jy wil hê wanneer die tyd reg is vir jou web blad.

'n Domein naam kan ook in  jou e-pos adres gebruik word sodat jy i.p.v naam@mweb.co.za het, is dit nou naam@joubesigheidnaam.co.za. Deur 'n domein naam te registreer, beinvloed jy gewoonlik die manier wat mense na jou besigheid kyk.

Wanneer jy 'n domain registreer, hou dit so na as moontlik aan jou besigheid se naam, of dit wat jy doen. Probeer om jou naam kort te hou, maar nie af gekorts sodat mens dit nie kan herken nie.  Dit moet maklik wees om te sê, onthou en spel. Domeins kan nie spasies of enige ander simbole in hê nie.

Definisies

Parkering is wanneer jy jou domein vir gebruik i die toekoms reserveer.
Pointing is wanneer jy meer as een domein het en jy wil hê die een moet na die ander wys (point), bv. uniwebserve.co.za kan wys na uniwebserve.com.

Gewilde domein uitbreidings

.co.za
Suid Afrikaanse besighede registreer gewoonlik .co.za domeins, maar soms ook die internasionale .com domein om hul naam te beskerm.
.com of "commercial," is die oorpronklike en mees algemeenste vir internasionale besighede. Daar is geen beperkings op die gebruik van die uitbreiding nie - op voorwaarde dat die naam nog beskikbaar is.

.biz of "business" is 'n nuuter uitbreiding en is beperk vir besigheids web blaaie alleenlik. Daar is baie meer opsie beskikbaar en jy het 'n beter kans om die naam wat jy wil hê te kry.

.net of "network" word meestal gebruik deur internet maatskappye.  Enigeen kan .net registreer aangesien daar geen beperking op is nie.

.org of "organization" word gewoonlik gebruik deur nie wins gewende organisasies, maar is ook geskik vir besighede aangesien daar geen beperking op is nie.

.info of "information" dui op 'n web blad wat inligting verskaf oor 'n besigheid, idee of advies. Dit is 'n onbeperkte domein uitbreiding.

:: TERUG NA DOMEINS


Begin Hosting met UniWebServe

::Ek het 'n web blad en ek wil dit skuif
::Ek wil 'n prys op 'n nuwe webwerf hê



 

 
 
 



:: copyright uniwebserve.com 2008 - 2014 ::
web hosting south africa :: terms