| |
Gratis Web Ontwerp :
:: Vir nie winsgewende
organisasies
Tutoriale:
:: Hoe om jou e-pos op te stel
:: Hoe om jou e-pos te backup
:: Search Engine Optimisation
:: Beskerm jou identiteit aanlyn
Registreer 'n Domein:
:: Domein Registrasie
:: Kies 'n Domein Naam
Kliente kommentaar:
9 March 2011: "Ek is baie be-indruk met julle vriendlike en vinnige diens tot dus ver, en dat jy die geduld het om na jul kliente se behoefdes te luister" Herman de Bruyn
23 Junie 2010: "Baie dankie hiervoor. Sal jou op hoogte hou maar WEEREENS baie baie great diens!" Marius Grobler
23 Maart 2010: "Baie dankie vir jou moeite, dit lyk stunning!" Tanya Eliasov, Gardens Unlimited
24 November 2009: "Dankie, jul is darem ‘n oulike spul mense daar. Waardeur jul hulp en goeie diens." Groete Erik - Air It Sales and Support
11 November 2009: "Thank you for the quick response - it is highly appreciated." Desmond Stoffels, Kips
1 Augustus 2008: "Baie, baie dankie! Dit is fabulous! Sê vir Philip ons sê baie dankie dit is wonderlik! Ek gaan julle by ons kliente aan beveel. 10000 dankies!" Erika en Danie, Dex Recycling
14 Julie 2008:"Dis alles nou 100%, baie dankie vir julle uitstekende kliente diens, dit word hartlik waardeur!" Gerhardt, D. Homes
21 Mei 2008: "Ons sal nou minder worry want ons weet ons belange is in goeie hande!
We believe in the Heath-magic!
BAIE DANKIE!" Groete Rassie.
31 Oktober 2007: "Baie dankie dat jy my so mooi help, jy is n "ster". Jaco Porter, AJP Investments
:: nog kliënte kommentaar
|
|

Web Hosting Suid-Afrika
|
 |
Hosting
Volledige web blad hosting insluitend domein registrasie, e-pos, web blad ontwerp en SEO.
• Sien ons hosting pryse
• Lees meer oor ons gratis web
bouer
|
Web Hosting is wanneer ons spasie op ons server aan jou verskaf om jou web blad en e-posse aanlyn te stoor. Jy betaal 'n klein "huur" fooi vir die spasie, bandwidth en e-pos.
• Sien ons web hosting pakette
• Vind uit oor domein name
|
Geen inbel sentrums
Ons glo nie aan inbel sentrums of outomatiese telefoon stelsels nie. By ons sal 'n regte persoon altyd die foon antwoord.
• Ons direkte kontak besonderhede |
Gratis Antivirus Ondersteuning
Volgens ons kennis is ons die enigste hosting maatskappy wat gratis telefoniese ondersteuning gee aan ons kliënte vir anti-virus en anti-spam navrae.
• Vind uit oor spam beskerming |
Gratis Web Blad Bouer
Bou jou web blad met 'n paar klieks van die muis. Geen web kennis is nodig!
• Vind uit oor ons web bouer |
Meer besoeke met SEO
Vermeerder besoeke na jou web blad met SEO, sleutelwoorde, kopiereg en betaal-per-kliek advertensies.
• Vind uit oor search engines |
Terugvoering
"Na ons al meer as twee jaar van julle diens gebruik maak het ons dit goed gedink om weer van julle dienste gebruik te maak om `n alternatiewe website te ontwerp wat aan ons groeiende behoefte sal voldoen. Navrae en kwotasies is spoedig aan ons kantoor terug gevoer en met die finale ontwerp het u personeel regtig moeite gedoen om die blad uitleg so te plaas dat dit aan ons spesifieke behoefte voldoen. Julle tariewe vergelyk ook goed in `n hoogs kompeterende mark."
Thys van der Merwe, Lavender Truck Refurbishment
15 Julie 2008
nog kliënte kommentaar |
|
Suid-Afrikaanse Maatskappy
Bestuur deur Suid Afrikaners, vir Suid Afrika!
• 99.9% aanlyn tyd gewaarborg
• Statistieke om besoeke te monitor
• Gratis antivirus & spyware support
ondersteuning
• Geen in bel sentrums of
telefoon stelsels
• Klein bedryf hosting spesialiste
• Vind uit hoekom ons die regte
keuse is.
|
Ons waardeer altyd terugvoer van ons kliënte.
Ons is so bly oor en trots op die dinge wat ons kliëente van ons sê, dat ons 'n paar van hulle se kommentaar op ons web blad geplaas het.
• nog kliënte kommentaar
|
|