| |
Suid Afrikaanse web hosting
:: web hosting
:: domein
registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge
E-pos Opstel :
Outlook Express
Microsoft Outlook 97
Microsoft Outlook 98
Microsoft Outlook 2000
Microsoft Outlook 2002 - 2006
Microsoft Outlook 2007
Thunderbird
Incredimail
|
|

Hoe om jou e-pos rekening op te stel in IncrediMail
Ons tutoriale wys hoe om Incredimail op te stel sodat jy e-posse kan ontvang van jou Uniwebserve rekeninge.
-
Maak IncrediMail oop en kies "Tools" op die menu.
-
Kies "Accounts" kliek dan op die mail tab wanneer die "Internet Accounts" manager venster verskyn.
-
Kliek dan "Add"
-
Kies "Let me configure settings myself" kliek dan Next
-
Tik in jou naam en e-pos adres .
Jou naam is die naam wat ander mense sal sien as jy vir hul 'n e-pos stuur. Dit moet jou regte naam of besigheid naam wees.
- Tik dan in die Incoming en Outgoing mail servers
Jou incoming mail server is POP3 en sy naam is mail.yourdomain.co.za (outgoing is die selfde, of jy kan jou internet konneksie se outgoing server gebruik eg. smtp.saix.net vir ADSL konneksies in Suid Afrika)
- Tik nou jou Username en Password.
Jou username is jou volle e-pos adres.
- Kliek dan "Finish" en dan "OK" om toe te maak.
Let wel : As jy probleme het met die stuur van e-posse, probeer 'n ander Uitgaande Server. Die blad verduidelik hoe om vinnig en maklik jou Uitgaande server op te stel.
|