| |
Suid Afrikaanse web hosting
:: web hosting
:: domein
registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge
Tutoriale:
::Hoe om jou e-pos op te stel.
|
|

Kyk uit vir Hoax E-posse
Jy mag dalk al reeds 'n soortgelyke hoax e-pos ontvang het:
Voorbeeld van die begin van so 'n e-pos
Dear Valued Member,
According to our terms of services, you will have to confirm your e-mail by the following link or your account will be suspended within 24 hours for security reasons.
http://www.xyz@ionet.co.z/confirm.php?email=ionet.co.z (BOGUS LINK)
After following the instructions in the sheet, your account will not be interrupted and will continue as normal. Thanks for your attention to this request. We apologize for any inconvenience.
Sincerely, Security Department (sometimes Administration Dept. or similar)
Einde van voorbeeld
Dit is 'n HOAX!
Die e-pos is 'n hoax met die intensie dat jy op die link moet kliek. Let op hoe dit jou nie op jou naam noem nie en ook nie homself as 'n persoon identifiseer nie.
Moet nie op die link kliek nie. Dit gaan na 'n plek wat ontwerp is om automaties potensieel gevaarlike leêrs na jou rekenaar te stuur en ook vir ander intensies soos spam.
Onthou asseblief dat alle korrespondensie van UNIWEBSERVE ons handtekening of logo sal op hê. As jy nie seker is van die oorsprong van 'n e-pos nie, wis hom liewer onmiddelik uit.
Voel vry om ons te kontak as jy agterdogtig is oor enige e-pos wat jy ontvang het. Ons vra nie ekstra om te kyk vir 'n moontlike virus of hoax e-posse nie. Anti-virus en anti-spam ondersteuning is gratis aan al ons kliënte.
Kliek hier links na gratis anti-spyware en anti-virus programme.
|