| |
Suid Afrikaanse web hosting
:: web hosting
:: domein
registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge
Tutoriale:
::Hoe om jou e-pos rekening
op te stel.
|
|

Backup Thunderbird E-pos
1. Raak ontslae van oortollige leêrs om die grootte van jou backup te verminder deur jou email te kompakt.
2. Gaan uit Thunderbird.
3. Vind die "Thunderbird" leêr in die "profile folder path" wat die leêr profiles.ini bevat asook die "profiles" leêr (Windows en Mac) of <profile name> leêr (Linux). bv: C:\Documents and Settings\USERNAME\Application Data\Thunderbird\
4. Kopieer die "Thunderbird" leêr na die backup area of 'n disk.
Backup "restoring" vir Thunderbird:
1. Volg die bogenoemde proses om die Profile folder te kry
2. Maak seker Thunderbird is toe.
3. Kopieer jou backup leêrs vanaf jou disk na die Profile leêr en "overwrite" alles wat daar is.
|