web hosting south africa
Kies jou opsie hier onder:

::Ek het 'n web blad en ek wil dit skuif
::Ek wil 'n prys op 'n nuwe webwerf hê
web space:: Web hosting vanaf slegs R49 per maand  


 

Suid Afrikaanse web hosting

:: web hosting
:: domein registrasie
:: web blad ontwerp
:: search engine optimisation
:: e-pos handtekeninge

Tutoriale:

::Hoe om jou e-pos rekening
  op te stel.



  web hosting

Backup Outlook Express E-posse


Maak Outlook Express oop.

1. Kliek op Tools (bo aan blad)
2. Options
3. Maintenance
4. Store folder
5. Kies die hele lyn van teks in die wit spasie en druk Ctrl en C om te kopieer; Kliek kanselleer en weer kanselleer
6. Maak nou My Computer oop
7. In die boonste adres "bar" druk CTRL en V om die lyn wat jy gekopieer het weer te plaas.  Druk dan ENTER
8. Kopieer die inhoud van die leêr na DVD om jou backup te voltooi



Backup "restoring" is net so maklik:

Maak jou email program oop
File
Import

 

 
 
 



:: copyright uniwebserve.com 2003 - 2011 ::
web hosting